Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

FC Dordrecht

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

FC Dordrecht
Volle naam
Football Club Dordrecht
Stigting 16 Augustus 1883
Tuisveld de Krommedijk,
Dordrecht
Kapasiteit 4100
Voorsitter Vlag van Nederland Hans de Zeeuw
Afrigter Vlag van Italiƫ Michele Santoni
Liga Eerste divisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Dordrecht is 'n sokkerspan in die gelyknamige dorp Dordrecht. Hulle speel in die Nederlandse Eerste divisie. Die span speel sy tuiswedstryde in die Krommedijk (kapasiteit: 4100). Die klub is op 16 Augustus 1883 gestig as DFC (Dordrechtsche Football Club) en het sy naam later 'n paar keer verander: FC Dordrecht (1972), DS'79 (1979), Dordrecht'90 (1990), SVV/Dordrecht'90 (1991, na die saamsmelting met SVV), Dordrecht'90 (1992, SVV het weer afgestig) en sedert 2002 weer FC Dordrecht. Die klub het as DFC twee keer die KNVB-Beker gewen.

Erelys

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen Eerste divisie (2)
1982/83, 1993/94
(naaswenner (1): 2013/14)
  • Kampioen Tweede divisie (1)
1964/65
  • KNVB-Beker (2)
1914, 1932
(naaswenner (2): 1913, 1943)

Beroemde sokkerspelers en afrigters

[wysig | wysig bron]

spelers

[wysig | wysig bron]

afrigters

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/FC_Dordrecht
7 views | Status: cached on November 20 2024 13:28:53
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF