Volledige naam | Fußball-Club Oberneuland von 1948 e.V. |
Stigtingsdatum | 13 April 1948 |
Tuisveld | Sportpark Vinnenweg, Bremen |
Kapasiteit | 3 500 |
Kompetisie | Oberliga Noord |
FC Oberneuland is 'n sportklub uit Bremen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook 'n basketbal- en 'n gimnastiekafdeling.
Die klub is op 13 April 1948 in 'n plaaslike kroeg genaamd "Zum Dorfkrug" gestig. Die klub het al twee keer die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal: In 1993 is daar in die eerste rondte met 1-8 teen Chemnitzer FC vasgeval en in 2003 is die klub in die eerste ronde uitgeskakel deur 1. FC Keulen met 2:5 na ekstra tyd.
|
|
Regionalliga Noord 2010/11-seisoen | |
Hertha BSC Berlyn II, Türkiyemspor Berlyn, Eintracht Brunswyk II, Chemnitzer FC, FC Energie Cottbus II, Hallescher FC, Hamburger SV II, Hannover 96 II, TSV Havelse, Holstein Kiel, RB Leipzig, VfB Lübeck, |