From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Faith Salie | |
| Geboortenaam | Faith Coley Salie |
|---|---|
| Geboorte | 14 April 1971 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1994–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Faith Salie (gebore 14 April 1971)[1] is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Trip (2002) en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en Sex and the City (1998).