Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Flora of China (publikasie)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Hierdie artikel handel oor 'n wetenskaplike publikasie. Vir die flora van China, sien Flora van China.

Flora of China is 'n wetenskaplike publikasie wat daarop gemik is om die plante inheems aan China te beskryf.

Die projek is 'n samewerkende wetenskaplike poging om die eerste moderne Engelstalige verslag van die 31000 spesies vaatplante van China te publiseer. Hierdie getal bevat ongeveer 8000 spesies van medisinale en ekonomies belangrike plante en ongeveer 7500 spesies bome en struike.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Flora_of_China_(publikasie)
13 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF