Forest Hills | |
---|---|
Koördinate: 29°45′S 30°49′O / 29.750°S 30.817°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,30 km2 (1,66 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 673 |
• Digtheid | 622/km2 (1 610/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 85.7% |
• Indiërs/Asiërs | 2.1% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 10.3% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 81.2% |
• Afrikaans | 10.5% |
• Zoeloe | 5.4% |
• Ander | 2.9% |
Forest Hills is 'n werkersklas woonbuurt in die buitenste westelike voorstede van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die gebied grens aan die Kloof Gorge wat deel vorm van die Krantzkloof-natuurreservaat, en is geleë tussen Kloof en Waterfall wat sowat 7 km van Hillcrest af is.
Forest Hills word na verwys as 'n deel van die Kloofgebied aangesien hulle aan teenoorgestelde kante van die Kloof Gorge geleë is. Die gebiede word deur een pad verbind wat deur die Kloof Gorge loop.
In die laat 2008 is die gebied deur 'n tornado getref, wat selfs die Suid-Afrikaanse Weerdiens onkant betrap het.