From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Foshan 佛山 | |
|---|---|
Stad | |
Die Tongji-brug in die Chancheng-distrik. | |
| Koördinate: 23°01′00″N 113°07′00″O / 23.01667°N 113.11667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Guangdong |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Lin Yuanhe (林元和) |
| • Burgemeester | Chen Yunxian (陈云贤) |
| Oppervlak | |
| • Stad | 3 813,64 km2 (1 472,45 vk. myl) |
| • Water | 690 km2 (270 vk. myl) |
| • Stedelik | 153,69 km2 (59,34 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 7 194 311 |
| • Digtheid | 1 900/km2 (4 900/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 528000 |
| Skakelkodes | 757 |
| Webwerf | foshan.gov.cn |
Foshan (Chinees: 佛山) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 7 194 311 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See, noordwes van Hongkong en noord van Macau geleë. Foshan grens in die ooste aan Guangzhou.