Frere | |
---|---|
Koördinate: 28°53′0″S 29°46′0″O / 28.88333°S 29.76667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distriksmunisipaliteit | uThukela |
Plaaslike Munisipaliteit | Umtshezi |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,36 km2 (3,61 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 215 |
• Digtheid | 130/km2 (300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | geen bekend |
Genoem na | Henry Bartle Frere |
Frere is 'n klein dorpie en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is vernoem na sir Henry Bartle Frere, goewerneur van die Kaapkolonie van 1877 tot 1880. Die dorpie was tydens die Tweede Vryheidsoorlog vir 'n tydlank die hoofkwartier van sir Redvers Buller. Die dorpie is 25 km oos van Winterton geleë.