From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Geneva Carr | |
| Geboorte | 6 Mei 1971 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1997–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Geneva Carr (gebore 6 Mei 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Then She Found Me (2007), It's Complicated (2009), Love & Other Drugs (2010), en Creative Control (2015).