Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Georgina Haig

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Georgina Haig
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Georgina Haig
Geboorte 3 Augustus 1985 (1985-08-03) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Georgina Haig (gebore 3 Augustus 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Road Kill (2010) en Crawl (2011), en in die televisiereekse Fringe (2008) en Limitless (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Road Kill
  • 2011: Crawl
  • 2013: Nerve

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Fringe
  • 2008: The Elephant Princess
  • 2012: IFSS Uncut
  • 2013: The Elegant Gentleman's Guide to Knife Fighting
  • 2014: Reckless
  • 2015: Limitless
  • 2015: Maximum Choppage

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Mars Project
  • 2018: Radio Silence

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Making of 'Road Train'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Georgina_Haig
1 views | Status: cached on August 08 2023 13:40:09
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF