Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Gladiolus monticola

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Bergpypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. monticola
Binomiale naam
Gladiolus monticola
G.J.Lewis ex Goldblatt & J.C.Manning, (1998)
Sinonieme
  • Gladiolus tabularis Eckl. ex Baker

Die bergpypie (Gladiolus monticola) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 270 km² en word gevind in die Tafelberg Nasionale Park. Die plant word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou. Die plant blom van Desember tot Maart.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Gladiolus_monticola
4 views | Status: cached on November 21 2024 05:33:46
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF