Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Gladys Steyn

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Adv. Gladys Steyn.

Gladys Evelyn Steyn (12 Desember 1890 - 25 September 1989)[1] was die eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika. Sy was 'n dogter van die Vrystaat se laaste presidentspaar, M.T. en Rachel Isabella Steyn.[2] Sy was met Walter Bosman getroud. Haar Graf is op hul familie plaas Onze Rust saam die res van haar familie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. https://www.geni.com/people/Adv-Gladys/6000000005403701631
  2. Ngcukaitobi, Tembeka (9 Augustus 2018). "Let the world know that women were once not 'persons' in the eyes of the law". Mail & Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2019. Besoek op 7 Augustus 2019.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Gladys_Steyn
2 views | Status: cached on February 22 2024 19:39:31
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF