From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Gustav Knuth | |
| Geboorte | 7 Julie 1901 |
|---|---|
| Sterfte | 1 Februarie 1987 (op 85) |
| Nasionaliteit | Duits |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Gustav Knuth (7 Julie 1901 – 1 Februarie 1987) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sissi (1955), Sissi: The Young Empress (1956), en The Liar (1961), en in die televisiereeks Großer Mann was nun? (1967).