Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

HFC Haarlem

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Haarlem
Volle naam Haarlemsche Football Club Haarlem
Stigting 1 Oktober 1889
Tuisveld Haarlem Stadion,
Haarlem
Kapasiteit 3 500
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

HFC Haarlem is 'n voormalige Nederlandse sokkerspan uit die stad Haarlem, wat op 1 Oktober 1889 gestig is. Die klub is op 25 Januarie 2010 as gevolg van finansiƫle probleme ontban. Haarlem het die kampioenskap van Nederland in 1946 gewen, die span het ook twee keer die KNVB-Beker gewen.

Erelys

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen Nederland (1)
1945/46
  • Kampioen Eerste Divisie (3)
1971/72, 1975/76, 1980/81
(naaswenner (1): 1968/69)
  • KNVB-Beker (2)
1902, 1912
(naaswenner (3): 1911, 1914, 1950)

Beroemde sokkerspelers en afrigters

[wysig | wysig bron]

Spelers

[wysig | wysig bron]

Afrigters

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/HFC_Haarlem
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF