From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| 海口市 (Hǎikǒu shì) Haikou-munisipaliteit | |
|---|---|
| Ligging in die Volksrepubliek China | |
| Basiese Inligting | |
| Oppervlakte: | 2 237 km² |
| Bevolking (2010): | 2 046 189 Munisipaliteit |
| Digtheid (2007): | 910/km² Munisipaliteit |
| Poskode: | 570000 |
| Areakode: | +898 |
| Tydsone: | UTC+8 |
| Webwerf: | www.haikou.gov.cn |
| Regering | |
| Administratiewe Tipe: | Munisipaliteit |
| CPC Sjanghai Komiteesekretaris: |
Chen Ci (陈辞) |
| Burgemeester: | Ji Wenlin (冀文林) |
Haikou (Chinees: 海口) is 'n groot stad in die suide van die Volksrepubliek China en die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad met 'n oppervlakte van 2 237 km².
Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Chinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer.