Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Haworthia

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


Haworthia
Gekweekte Haworthia cymbiformis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Tribus: Aloeae
Genus: Haworthia
Duval, (1809)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Apicra Willd.
  • Catevala Medik.
  • × Apworthia Poelln.

Haworthia is 'n plant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie. Die genus is aalwynagtig en lyk soos miniatuuraalwyne, dit staan ook bekend as dwergaalwyne. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika.[1] Plante van die genus is gewild onder versamelaars en dit is 'n bedreiging vir sommige spesies se voortbestaan. Die taksonomie van die spesies in die genus word tans hersien.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Haworthia
14 views | Status: cached on July 26 2025 06:11:32
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF