From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hereford | |
|---|---|
Uitsig oor Hereford | |
| Koördinate: 52°3′N 2°43′W / 52.050°N 2.717°W | |
| Land | |
| Land (VK) | |
| Graafskap | Herefordshire |
| Bevolking | |
| • Totaal | 53 516 |
Hereford (uitgespreek /ˈhɛrɨfərd/) is die hoofstad (county town) en grootste nedersetting van die Engelse graafskap Herefordshire. Die stad het in 2011 'n bevolking van 53 516 gehad.[1] Hereford is aan die Wye-rivier geleë.