Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Herman Auerbach

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Herman Auerbach (26 Oktober 1901, Ternopil17 Augustus 1942) was 'n Poolse wiskundige en lid van die Lwów Skool vir Wiskunde.

Auerbach was 'n professor aan Lwów-universiteit. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy as gevolg van sy Joodse afkoms gevange geneem deur die Duitsers in die Lwów ghetto. Hy word in 1942[1] in die Bełżec uitwissingskamp vermoor.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Notes". Bulletin of the American Mathematical Society. 51 (11): 868–873. 1945. doi:10.1090/s0002-9904-1945-08465-1. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2011. Besoek op 9 September 2020. News on wartime fates of Polish mathematicians, pp. 868–869.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Herman_Auerbach
11 views | Status: cached on September 13 2024 22:26:18
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF