Hertfordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Hertfordshire | |
Hoofstad | Hertford |
Oppervlakte | 1 643 km² |
Bevolking | 1 180 900 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 718 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Hertfordshire |
Administratiewe setel | Hertford |
ISO 3166-2: | GB-HRT |
Oppervlakte | 1 643 km² |
Bevolking | 1 119 800 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 682 inw./km² |
Webtuiste | www.hertfordshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Hertfordshire (uitgespreek /ˈhɑrtfərdʃɪər/ of /ˈhɑrfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hertford, Watford, Hemel Hempstead en Stevenage.
Hertfordshire het 'n geskatte bevolking van 1 180 900 in 2017 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.