Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Hindi Wikipedia

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Hindi Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Hindi
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL hi.wikipedia.org

Die Hindi Wikipedia is die Hindi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 165 193 artikels, en is die 63ste grootste Wikipedia.

In Julie 2010 kondig Google aan dat hulle saam met die Hindi-wikipediane werk om Engelse artikels na Hindi te vertaal. Na slegs 3 maande is meer as 600 000 woorde met 'n kombinasie van Google Translate en handmatige kontrole vertaal. Hierdie gekoördineerde vertaling het tot 'n 20% groei gelei.[1]

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Translating wikipedia. Besoek op 27 Oktober 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Hindi_Wikipedia
14 views | Status: cached on April 10 2025 07:34:08
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF