| |||||
Leuse : « Kentoc'h mervel eget bezañ saotret » | |||||
Amptelike tale | Bretons, Gallo, Frans | ||||
Historiese hoofstad | Nantes | ||||
Oppervlakte | 34 023 vk km | ||||
Bevolking[1] - Totaal (2012) - Bevolkingsdigtheid |
4 550 418 134 inw. / vk km |
Historiese Bretagne is 'n geografiese gebied en kulturele streek in die noord-weste van Frankryk. Dit bevat vyf départements: Côtes-d'Armor, Finistère, Morbihan, Ille-et-Vilaine en Loire-Atlantique. Die moderne administratiewe streek Bretagne bevat slegs 80% van die historiese Bretagne.