Holon חולון حولون | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 32°01′N 34°46′O / 32.017°N 34.767°O | |
Land | Israel |
Distrik | Tel Aviv |
Stigting | 1936 |
Regering | |
• Burgemeester | Moti Sasson (Arbeidsparty) |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,927 km2 (7,308 vk. myl) |
Hoogte | 20 m (70 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 196 282 |
• Digtheid | 10 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | holon.muni.il |
Holon, Hebreeus: חולון, Arabies: حولون, is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 196 282 in 2019.
Die stad lê suid van die stad Tel Aviv. Een van die twee Samaritaanse gemeenskappe is hier gevestig.