Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Houtos (astrologie)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


乙丑
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
子
Os
丑
Tier
寅
Konyn
卯
Draak
辰
Slang
巳
Perd
午
Bok
未
Aap
申
Haan
酉
Hond
戌
Vark
亥
Jaar
天干
地支
1
甲
子
2
乙
丑
3
丙
寅
4
丁
卯
5
戊
辰
6
己
巳
7
庚
午
8
辛
未
9
壬
申
10
癸
酉
11
甲
戌
12
乙
亥
Jaar
天干
地支
13
丙
子
14
丁
丑
15
戊
寅
16
己
卯
17
庚
辰
18
辛
巳
19
壬
午
20
癸
未
21
甲
申
22
乙
酉
23
丙
戌
24
丁
亥
Jaar
天干
地支
25
戊
子
26
己
丑
27
庚
寅
28
辛
卯
29
壬
辰
30
癸
巳
31
甲
午
32
乙
未
33
丙
申
34
丁
酉
35
戊
戌
36
己
亥
Jaar
天干
地支
37
庚
子
38
辛
丑
39
壬
寅
40
癸
卯
41
甲
辰
42
乙
巳
43
丙
午
44
丁
未
45
戊
申
46
己
酉
47
庚
戌
48
辛
亥
Jaar
天干
地支
49
壬
子
50
癸
丑
51
甲
寅
52
乙
卯
53
丙
辰
54
丁
巳
55
戊
午
56
己
未
57
庚
申
58
辛
酉
59
壬
戌
60
癸
亥

Die Houtos (乙丑, yǐchǒu) is die tweede jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtosjaar het in 1985 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 20 Februarie 1985 tot 8 Februarie 1986.

Houtosjare

[wysig | wysig bron]

Die volgende jare is Houtosjare:

Jare van die Houtos
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2696 v.C. 2636 v.C. 2576 v.C. 2516 v.C. 2456 v.C. 2396 v.C. 2336 v.C. 2276 v.C. 2216 v.C. 2156 v.C.
10 2096 v.C. 2036 v.C. 1976 v.C. 1916 v.C. 1856 v.C. 1796 v.C. 1736 v.C. 1676 v.C. 1616 v.C. 1556 v.C.
20 1496 v.C. 1436 v.C. 1376 v.C. 1316 v.C. 1256 v.C. 1196 v.C. 1136 v.C. 1076 v.C. 1016 v.C. 956 v.C.
30 896 v.C. 836 v.C. 776 v.C. 716 v.C. 656 v.C. 596 v.C. 536 v.C. 476 v.C. 416 v.C. 356 v.C.
40 296 v.C. 236 v.C. 176 v.C. 116 v.C. 56 v.C. 5 65 125 185 245
50 305 365 425 485 545 605 665 725 785 845
60 905 965 1025 1085 1145 1205 1265 1325 1385 1445
70 1505 1565 1625 1685 1745 1805 1865 1925 1985 2045
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 776 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
← Houtrot (甲子)
Houtos (乙丑) Volgende teken
Vuurtier (丙寅) →

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Houtos_(astrologie)
39 views | Status: cached on August 09 2025 04:52:04
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF