From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Huis van Hohenzollern | |
|---|---|
Wapen van die Huis van Hohenzollern
| |
| Land | Duitse Keiserryk |
| Stigter | Burkhard I |
| Laaste heerser | Wilhelm II van Duitsland |
| Gestig | 1061 |
| Bedanking van laaste heerser | 1918 |
| Rede | Novemberrewolusie |
| Titels | Koning van Pruise, Duitse Keiser |


Die Huis van Hohenzollern is ’n ou en belangrike Duitse vorstehuis wat eeue lank konings, grawe en hertôe opgelewer het.
