Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

ISO 3166-1

From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min

ISO 3166-1 is die eerste deel van die ISO 3166 standaard wat aan alle lande van die wêreld unieke driesyfer-, drieletter- en tweeletterlandkodes gee.

Die derde kolom (twee letters) word ook gebruik as top-vlak domeine op die Internet — met uitsondering van die Verenigde Koninkryke, waar .UK op top-vlak gebruik word, en die Verenigde State, waar vernaamlik .COM, .NET, .ORG, .GOV, .INT en .MIL gebruik word.

Landkodes mag nie met taalkodes volgens ISO 639 verwar word nie. So is 'be' die taallode vir Wit-Russies, maar gee die landkode vir België. Daarom word aanbeveel dat ISO 3166-landkodes in hoofletters geskryf word en die ISO 639-taalkodes in kleinletters.


Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/ISO_3166-1
10 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF