From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Vlag |
| Wapen | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 39°46′05″N 86°09′29″W / 39.76806°N 86.15806°W |
| Gestig op | 1821 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 963,5 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 218 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2011) | 839 489 |
| - Bevolkingsdigtheid | 861/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 1 756 241 |
| Tydsone | UTC -5 |
| Burgemeester | Joe Hogsett (D) |
| Amptelike Webwerf | indy.gov |
Indianapolis (uitgespreek /ˌɪndiəˈnæpɵlɨs/, Grieks vir "Indiana-stad", dikwels afgekort tot Indy) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Indiana. Volgens die 2011-sensus het Indianapolis 'n bevolking van 839 489 gehad en is dus die deelstaat se grootste stad.
| Hoofstede van die Verenigde State | ||||
|---|---|---|---|---|
| ||||