From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Jabalpur जबलपुर | |
|---|---|
Stad | |
Marmerklippe langs die Narmadarivier naby Jabalpur | |
| Koördinate: 23°09′38″N 79°56′19″O / 23.16056°N 79.93861°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Madhya Pradesj |
| Distrik | Jabalpur |
| Regering | |
| • Burgemeester | Prabhat Sahu |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 215 km2 (83 vk. myl) |
| Hoogte | 411 m (1 348 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 267 564 |
| • Digtheid | 5 900/km2 (15 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 482 00x |
| Skakelkodes | 91-761 |
| Webwerf | jabalpur.nic.in |
Jabalpur (Hindi: जबलपुर) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya Pradesj ná Indore en die hoofstad Bhopal met 'n bevolking van 1 267 564 in 2011. Die stad is aan die Narmada-rivier geleë en is 'n universiteits-, industriële en militêre stad. Jabalpur is die weermaghoofkwartier vir die vyf Indiese deelstate (Madhya Pradesj, Chattisgarh, Orissa, Bihar en Jharkhand) en 1/6 van die stad word ingeneem deur die Indiese Weermag.