Jablonka Яблонка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°13′36″N 48°22′56″O / 46.22667°N 48.38222°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 425 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416186 |
Jablonka (Russies: Яблонка) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Sizi Boegor Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "appelboom".
Volgens Sensus 2010 het Jablonka 431 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 420 | 97,4% |
Russe | 5 | 1,2% |
Onbekend | 6 | 1,4% |
Totaal | 431 | 100% |