From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Jemaine Clement | |
| Geboortenaam | Jemaine Atea Mahana Clement |
|---|---|
| Alias | Jemaine Atea Mahana Clement |
| Geboorte | 10 Januarie 1974 Masteron, Wellington |
| Nasionaliteit | Nieu-Seeland[1] |
| Beroep(e) | Komediant, akteur |
| Aktiewe jare | 1994– |
| Toekennings | Oscar |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jemaine Atea Mahana Clement is 'n Nieu-Seelandse komediant, akteur en multi-instrumentalis. Hy is veral bekend as 'n lid van die musikale komedie, Flight of the Conchords, saam met Bret McKenzie, asook vir die stem van Nigel die kaketoe in die Rio-filmreeks.