Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Jeremy Schulman

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Jeremy Schulman (1896 - 1969) was 'n Suid-Afrikaanse violis en SAUK-orkesdirigent. Hy is op 11 Februarie in Londen gebore en op 26 Oktober 1969 in Johannesburg oorlede. Hy was saam met Theo Wendt een van die eerste gereelde omroepers van musiekprogramme op SAUK.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Jeremy_Schulman
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF