From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| 濟南市 (Jì'nán Shì) Jinan | |
|---|---|
| Ligging in die Volksrepubliek China | |
| Basiese Inligting | |
| Oorsprong van die naam: | 济 Ji-rivier 南 nan – suide "Die stad in die suide van die Jirivier" |
| Afkorting: | 済 Jì |
| Oppervlakte: | 8 177 km² |
| Bevolking (2009): | 6 036 500 Munisipaliteit |
| Digtheid (2009): | 738,2/km² Munisipaliteit |
| BIP (2009): - per kapita |
CNY335,1 billion CNY49 391 |
| Hoogte bo seespieël: | 500 m |
| Poskode: | 250000 |
| Areakode: | +531 |
| Nommerplaat-identifikasie : | 鲁A |
| Tydsone : | UTC+8 |
| Webwerf : | www.jinan.gov.cn |
| Regering | |
| Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
| CPC Jinan Komitee-Sekretaris: |
|
| Burgemeester: | Bao Zhiqiang |
Jinan is die hoofstad van Shandongprovinsie, in die ooste van die Volksrepubliek China. Die stad het 'n bevolking van 6 036 500 mense in 2009 gehad, waarvan ongeveer 98% Han-Chinese is.