From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Jodhpur | |
|---|---|
Stad | |
Uitsig oor Jodhpur, bekend as Blou Stad. | |
| Koördinate: 26°17′00″N 73°01′00″O / 26.28333°N 73.01667°O | |
| Land | |
| Deelstaat | Rajasthan |
| Distrik | Jodhpur |
| Stigting | 1459 |
| Regering | |
| • Burgemeester | Mr. Rameshwar Dadhich |
| • Kollektor | Mr. Gaurav Goyal (IAS) |
| Hoogte | 231 m (758 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 220 000 |
| • Digtheid | 11 210/km2 (29 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
| Poskode | 342005 |
| Webwerf | jodhpur.nic.in |
Jodhpur (Hindi: जोधपुर, Oerdoe: جودھ پُور, /ˈdʒɒdpʊər/) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Rajasthan ná die hoofstad Jaipur met 'n bevolking van 1 220 000 in 2011. Die stad is in 1459 deur Roa Jodha gestig en is bekend as die blou stad.