From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| John Baskcomb | |
| Geboortenaam | John Gordon Baskcomb |
|---|---|
| Geboorte | 7 Februarie 1916 |
| Sterfte | 29 Maart 2000 (op 84) |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
John Baskcomb (7 Februarie 1916 – 29 Maart 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Battle of Britain (1969) en in die televisiereekse Doctor Who (1963), The Forsyte Saga (1967), en Poldark (1975).