From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| John van Eyssen | |
| Geboortenaam | Matthew John du Toit van Eyssen |
|---|---|
| Geboorte | 19 Maart 1922 |
| Sterfte | 13 November 1995 (op 73) |
| Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
| Kinders | David van Eyssen |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
John van Eyssen (19 Maart 1922 – 13 November 1995) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Men of Sherwood Forest (1954), Account Rendered (1957), Horror of Dracula (1958), en A Story of David: The Hunted (1960).