From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Joseph Kearns | |
| Geboortenaam | Joseph Sherrard Kearns |
|---|---|
| Geboorte | 12 Februarie 1907 |
| Sterfte | 17 Februarie 1962 (op 55) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Joseph Kearns (12 Februarie 1907 – 17 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951) en Anatomy of a Murder (1959), en in die televisiereekse Professional Father (1955) en Dennis the Menace (1959).