From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Judy Kuhn | |
| Geboorte | 20 Mei 1958 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en komponis |
| Aktiewe jare | 1981–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Judy Kuhn (gebore 20 Mei 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pocahontas (1995), Day on Fire (2006), en Enchanted (2007).