From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Julie Nathanson | |
| Geboorte | 10 Mei 1975 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
| Aktiewe jare | 1996–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Julie Nathanson (gebore 10 Mei 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Avengers Assemble (2013) en Dallas & Robo (2018).