From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Kaiser Chiefs | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Oorsprong | Leeds, Engeland (VK) |
| Genres | Indierock |
| Jare aktief | 1996 — hede |
| Etikette | Universal, B-Unique, Polydor, Drowned In Sound, Liberation |
| Webwerf | kaiserchiefs.co.uk |
| Lede | Ricky Wilson Andrew White Simon Rix Nick Baines Nick Hodgson |
Kaiser Chiefs is 'n Engelse indierockgroep van wat in 1997 in Leeds tot stand gekom het. Hulle is na die Suid-Afrikaanse voetbalklub Kaizer Chiefs FC vernoem, 'n klub waarin voormalige Leeds United A.F.C.-voetbalspeler Lucas Radebe gespeel het.[1] Die groep se debuutalbum, Employment, is in 2005 vrygestel. Dit is hoofsaaklik deur die new wave en punkrock-musiek van die laat 1970's geïnspireer[2] en was internasionaal suksesvol met verkope van meer as drie miljoen.[3] In 2005 het die album op die kortlys vir die Mercury-toekenning verskyn.[4] Kaiser Chiefs se tweede ateljeealbum, Yours Truly, Angry Mob (2007) het die nommereen-treffer (in die Verenigde Koninkryk),[5] "Ruby", bevat. In Oktober 2008 is hul derde album, getiteld Off with Their Heads, vrygestel.
| Albums met trefferlysnotering | |||||
| Titel | Datum van vrystelling |
Datum van intrede |
Hoogste plek |
Aantal weke |
Opmerkings |
|---|---|---|---|---|---|
| Employment | 2005 | - | |||
| Yours Truly, Angry Mob | 2007 | - | |||
| Off with Their Heads | 2009 | - | |||
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Kaiser Chiefs. |