From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Kalkfeld | |
|---|---|
Spoorlyn in Kalkfeld | |
| Koördinate: 20°53′22″S 16°11′22″O / 20.88944°S 16.18944°O | |
| Land | |
| Streek | Otjozondjupa |
| Tydsone | UTC+1 (WAT) |
| • Somertyd | UTC+2 (WAST) |
Kalkfeld is 'n nedersetting in Namibië, in die streek van Otjozondjupa. Dit lê sowat 65 km suidwes van die stad Otjiwarongo.