Kaart | Seël |
Vlag | |
Land | |
Administratiewe gewes | Suid-Taiwan |
Koördinate | 22°37′N 120°18′O / 22.617°N 120.300°O |
Stigting | 17de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 946,2527 vk km |
Hoogte bo seevlak | 9 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Oktober 2010) | 2 769 072 |
- Bevolkingsdigtheid | 940/vk km |
Tydsone | UTC +8 (CST) |
Burgemeester | Han Kuo-yu (KMT) |
Amptelike Webwerf | Kaohsiung City Government |
Kaohsiung, soms ook Gaoxiong genoem (Chinees: 高雄市, pinyin: Gaosyóng Shìh, Pe̍h-ōe-jī: Ko-hiông-chhī) is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 2,8 miljoen inwoners. Kaohsiung het 'n oppervlakte van 2 946 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Kaohsiung County saamgesmelt en beheer Taiwan se belangrikste hawe.
Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Chinese See.