Toggle navigation
E
ncyclo
R
eader
Preferences
About
Help
Karl
From
Wikipedia (Af)
- Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n
weesbladsy
. Dit is nie
geskakel
of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te
soek
en 'n skakel hierheen te plaas.
Karl
of
Carl
is 'n bekende
Duitse
manlike
voornaam.
Bekende naamdraers
[
wysig
|
wysig bron
]
Karl Bremer
(1885–1953), geneesheer, S.A. politikus en S.A. minister van gesondheid.
Karl Friedrich Schinkel
(1781–1841), Pruisiese argitek.
Karl Jaspers
(1883–1969), Duitse psigiater en filosoof.
Karl Kielblock
(1907–1991), Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur.
Karl Lagerfeld
(*1933 in Hamburg), Duitse modeontwerper en fotograaf.
Karl Marx
(1818–1883), Duitse denker en filosoof.
Karl Popper
(1902–1994) Oostenryks-Britse filosoof.
Variante
[
wysig
|
wysig bron
]
Karl, Karel
(
nl
)
Kalle (Switsers)
Carl
(
de
)
Carlos
(
pt
)
Carlo
(
it
)
Carles
Carolus (Latyns)
Charles, Charlie
(
en
)
Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source:
https://af.wikipedia.org/wiki/Karl
12 views |
↧ Download this article as ZWI file