Karos | |
---|---|
Koördinate: 28°25′17″S 21°36′49″O / 28.42139°S 21.61361°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,80 km2 (0,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 249 |
• Digtheid | 1 561/km2 (4 040/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.7% |
• Bruin mense | 91.0% |
• Swart mense | 4.0% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.6% |
• Tswana | 1.0% |
• Ander | 2.4% |
Karos is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]