From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Katherine Justice | |
| Geboorte | 28 Oktober 1942 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Katherine Justice (gebore 28 Oktober 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 5 Card Stud (1968) en in die televisiereekse Ryan's Hope (1975) en Simon & Simon (1981).