From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Kathryn Adams | |
| Geboortenaam | Ethalinda Colson |
|---|---|
| Geboorte | 25 Mei 1893 |
| Sterfte | 17 Februarie 1959 (op 65) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Kathryn Adams (25 Mei 1893 – 17 Februarie 1959) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Raffles, the Amateur Cracksman (1917), Riders of the Purple Sage (1918), A Little Brother of the Rich (1919), en Pampered Youth (1925).