Kenema | |
---|---|
Stad | |
'n straattoneel in Kenema | |
Koördinate: 7°53′N 11°11′W / 7.883°N 11.183°W | |
Land | Sierra Leone |
Provinsie | Oostelike |
Distrik | Kenema |
Regering | |
• Tipe | Stadsraad |
• Burgemeester | Joseph Samba Kaifala |
• Adjunkburgemeester | Esther Kaisamba |
Bevolking | |
• Totaal | 188 463 |
Tydsone | GMT |
Kenema is die derde grootste stad in Sierra Leone ná die hoofstad Freetown en Bo met 'n bevolking van 188 463.