From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
| Khasi Ka Ktien Khasi, ক ক্ত্যেন খসি | ||
|---|---|---|
| Uitspraak: | [ka kt̪eːn kʰasi] | |
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 1 miljoen[1] | |
| Taalfamilie: | Austro-Asiaties Khasi-Palaungies Khasies Khasi-Pnar-Lyngngam Khasi | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet Bengaalse skrif | |
| Taalbedreigingstatus | ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | geen | |
| ISO 639-2: | kha
| |
| ISO 639-3: | kha
| |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Khasi (Ka Ktien Khasi, ক ক্ত্যেন খসি, [ka kt̪eːn kʰasi]) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 1 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat word. Khasi word óf met die Latynse alfabet óf die Bengaalse skrif geskryf.
Khasi is een van die mees gesproke Austro-Asiatiese tale en een van die belangrikste van dié taalfamilie in Suid-Asië. Dit is verwant aan Khmer en Viëtnamees, die amptelike tale van onderskeidelik Kambodja en Viëtnam. Daarbenewens word Khasi in die Indiese deelstate Assam en Meghalaya gepraat.