From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kilimanjaro-suikerbos | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Orde: | Proteales |
| Familie: | Proteaceae |
| Genus: | Protea |
| Spesie: | P. c. killimandscharica
|
| Binomiale naam | |
| Protea caffra killimandscharica | |
| Sinonieme | |
| |
Die Kilimanjaro-suikerbos (Protea caffra subsp. kilimandscharica) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die spesie is endemies aan Kenia en kom op die hange van berg Kilimanjaro voor. In Engels staan dit as die Kilimanjaro sugarbush bekend. Dit word as 'n subspesie van die Gewone protea Protea afra beskou.