Killarney Gardens | |
---|---|
Nywerheidsgebied van Kaapstad | |
Koördinate: 33°49′37″S 18°31′59″O / 33.827°S 18.533°O | |
Country | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metroraad | Stad Kaapstad |
Regering | |
• Raadslid | Joy McCarthy (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,09 km2 (0,42 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 0 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7441[2] |
Skakelkode | 021 |
Killarney Gardens is 'n nywerheidsgebied in Kaapstad met geen inwoners of huishoudings nie.[3] Dit is sowat 30 minute van die hawe en die lughawe af geleë en tussen die N1, die N7 en Plattekloofweg geleë.[4]
Naburige voorstede sluit Milnerton Rural, Dunoon, Richwood en Flamingovlei in.
Die wyksraadslid vir die gebied is Joy McCarthy van die Demokratiese Alliansie.[5]