From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Kim Il-sung 김일성 | |
Kim Il Sung se amptelike portret. | |
Ewige President van die Republiek
| |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 8 Julie 1994 | |
President van Noord-Korea
| |
|---|---|
| Ampstermyn 28 Desember 1972 – 8 Julie 1994 | |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
| Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Eerste Minister van Noord-Korea
| |
| Ampstermyn 9 September 1948 – 28 Desember 1972 | |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
| Opgevolg deur | Kim Il |
Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
| |
| Ampstermyn 11 Oktober 1966 – 8 Julie 1994 | |
| Voorafgegaan deur | Homself (as voorsitter) |
| Opgevolg deur | Kim Jong-Il |
Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
| |
| Ampstermyn 30 Junie 1949 – 11 Oktober 1966 | |
| Voorafgegaan deur | Kim Tu-bong |
| Opgevolg deur | Homself (as Sekretaris-generaal) |
Adjunk-voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Noord-Korea
| |
| Ampstermyn 28 Augustus 1946 – 30 Junie 1949 | |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
| Opgevolg deur | Pak Hon-yong (as 1ste Adjunk-voorsitter) en Ho Ka-i (as 2de Adjunk-voorsitter) |
Voorsitter van die Noord-Koreaanse Buro van die Kommunistiese Party van Korea
| |
| Ampstermyn 17 Desember 1945 – 28 Augustus 1946 | |
| Voorafgegaan deur | Kim Yong-bom |
| Opgevolg deur | Kim Tu-bong as (WPNK se voorsitter) |
Persoonlike besonderhede
| |
| Gebore | Kim Sŏng-ju 15 April 1912 Mangyŏngdae, Heian-nandō, Japannees-Korea |
| Sterf | 8 Julie 1994 Pjongjang, Noord-Korea |
| Politieke party | Werkersparty van Korea |
| Eggenoot/-note | Kim Jong-suk (oorlede in 1949) Kim Song-ae |
| Kind(ers) | Kim Jong-Il Kim Man-il Kim Kyong-hui Kim Kyong-jin Kim Pyong-il Kim Yong-il |
| Religie | geen (Ateïsme) |
| Handtekening | |
Militêre Diens
| |
| Lojaliteit | |
| Diens/Tak | Sowjetse gewapende magte Koreaanse Volksleër |
| Jare in diens | 1941–1945 1948–1994 |
| Rang | |
| Eenheid | Alle (Opperbevelvoerder) |
| Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog Korea-oorlog |
Kim Il-sung (Koreaans: 김일성; 15 April 1912 – 8 Julie 1994) was die eerste leier en stigter van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig. Volgens die grondwet van Noord-Korea beklee hy sedert sy dood die amp as "Ewige President van die Republiek".