Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Kinross, Skotland

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Kinross
'n Kaart van die dorp in 1945.
'n Kaart van die dorp in 1945.
Koördinate: 56°20′N 3°42′W / 56.333°N 3.700°W / 56.333; -3.700
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Webwerfwww.kinross.cc/
Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Skotland. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien gerus Kinross.

Kinross (Skots-Gaelies: Ceann Rois) is 'n dorp in die middel van Skotland, met 'n bevolking van sowat 4 000 mense. Kinross in Suid-Afrika is vernoem na die dorp. Kinross is op die oewers van Loch Leven geleë.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Kinross,_Skotland
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF