From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kirill Polukhin | |
| Geboortenaam | Kirill Alekseevich Polukhin |
|---|---|
| Geboorte | 3 Mei 1969 |
| Nasionaliteit | Russies |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1999–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Kirill Polukhin (gebore 3 Mei 1969) is 'n Sowjetse en Russiese akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Лучше, чем люди (2018).